Die Weg

 

Om rus te vind

Dawid bid:
Ek brei my hande tot U uit; my siel dors na U soos ‘n uitgedorde land. (Psalm 143:6; 53-vertaling)

Jesus sê:
Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele.  (Matteus 11:28; 53-vertaling)
 

Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). Ontwikkel op w3.css